HOME

PHOTOS

RATES

CONTACT US

 

PHOTOS

"BAJA MEKA" 

6 Bontebok Street
Reebok
Little Brak River
Mossel Bay
Southern Cape

 

 

 

VAKANSIE HUIS EN/OF WOONSTEL AKKOMMODASIE - REEBOK - NABY MOSSELBAAI -
SELFSORG

HUIS AKKOMMODASIE
SLAAP 8

Oop-plan sitkamer/kombuis.
Sluit in binne-braai, buite braai area, DSTV. Wonderlike see uitsig.

             

Die kombuis is volledig toegerus en sluit in 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.
 


Twee hoof-slaapkamers met dubbelbeddens en 
twee addisionele slaapkamers elk met twee enkel-beddens.

Alle slaapkamers het ingeboude kaste.
Beddegoed word voorsien.
 











 

 

Twee badkamers - een met 'n bad en die ander met 'n stort.

Bring asseblief u eie handdoeke.


 





















 

WOONSTEL AKKOMMODASIE
SLAAP 3

Oop-plan sitkamer/kombuis.
Kombuis is volledig toegerus.
Die sitkamer sluit in slaapplek vir 'n derde persoon.
DSTV ingesluit.
Buite braai fasiliteit.

                

 


Buite-braai area.

 

Een hoof-slaapkamer met ingeboude kaste met en suite badkamer met 'n stort en 'n bad.
Beddegoed word voorsien.

       

 

     Geniet u verblyf!!

Onder-dak parkering vir 4 voertuie

Sorry....no pets allowed. / Jammer....geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Home | Photos | Rates | Contact Us

Copyright (c) 2011-2018 "Baja Meka" - Holiday Accommodation. All rights reserved.